Saturday 5 June 2027

Mampoer FEES

Learn More
Register Now

Mampoer FEES 5 Junie 2027

Die Tradisionele Mampoerfees by die Willem Prinsloo Landboumuseum is al vir meer as 40 jaar ’n geliefde jaarlikse instelling waar families en vriende saamkuier, feesvier en die plaaslewe geniet!

Hierdie unieke, gesinsvriendelike fees vind plaas op die historiese plaas van die Willem Prinsloo-familie, waar Suid-Afrikaanse landbou- en vervoererfenis sedert 1976 bewaar word.

Kom ontdek die indrukwekkende versameling ou trekkers, historiese landboutoerusting, ou enjins, ossewaens en perde- en donkiekarre.

Kom beleef die geskiedenis, geniet die plaasatmosfeer en word deel van ’n tradisie wat al geslagte lank mense bymekaarbring!

Mampoer Fees 2027 Junie 5
media van max 
Professionele multimedia dienste
wat gaan aan?
kykie agter die skerms
Boer dra 'n Vrou
Gawe pret. Skryf nou al in!
Kontak MAX Media VIP
know more

aktiwiteite en program

Die jaarlikse Mampoer Rally en uitstalling van veteraan en ou karre.


website under development! Kom later terug vir updates!

vendor applications

Stalls with Facebook or Vendi Online Profiles get first choice.

Address

R104, Old Bronkhorstspruit Road

Phone

076 086 2130

Email

stalletjies@mampoerfees.co.za

Get in ToucH