Aktiwiteite
kultuur fees aktiwiteite
STUFF TO DO AND ENJOY
BOERESPORT
Bring die kinders vir 'n dag van boere sport. toutrek, kennetjie, sakresies, eiergooi en meer. Laat die kinders kom speel, harloop, lag en net kind wees.
STALLETJIES
Daar sal 'n groot verskeidenheid van stalletjies wees. Iets vir elke kleur en geur. Smaak en belanstelling. Baie om te eet, baie om van te koop en te geniet.
VOORTREKKERS
Die Voortrekkers gaan orals bedrywig wees. Daar sal 'n Vorie Winkel wees met puik klere, veldskoene, handgemaakte goeters, Vorie Kentekens en Informasie.