Kom besigtig 'n verskeidenheid plaasdiere, boerboel honde en meer. Leer meer oor Kanker in Diere. Geniet die uitstalling van verskeie honde soorte. Bring die kinders vir 'n onvergeetlike ervaring.
Jukskei Familie Fees by die Voortrekker Monument op 6 Julie 2024. Bring die gesin, die familie en vriende vir dag van piekniek, pret, plesier. jukskei en nog vele meer.
Wood, kettle or gas braai – which is the right option for you? We weigh up the pros and cons of each.
Throwing a humble piece of wors, or a well-aged succulent sirloin onto an open flame under clear, sunny skies is what being South African is all about. Choose from a wood, gas or kettle braai. Here’s how to go about it.
Die Afrikaner is een van die oudste inheemse beesrasse in Suid-Afrika. Die telersgenootskap is alreeds in 1912 gestig en is verreweg die oudste in Suid-Afrika. Hierdie beeste en hul tradisionele eienaars het ongeveer dieselfde tyd as die Nguni in Suid-Afrika aangekom. Hulle het aan die westelike kant van die subkontinent suidwaarts na gebiede in die Wes-Kaap gemigreer. Vroeë sketse en skilderye van die Weskaap beeld dikwels die beeste met hul kenmerkende lang horings wat sywaarts strek, uit. Dit het die basis gevorm vir die hedendaagse Afrikanerbees.
Die Boeremusiek Gilde as kultuurorganisasie ons volkseie kultuurmusiek in die Boeremusiek-idioom te bewaar, te bevorder, te bestuur en dinamies te laat groei en ontwikkel om saam met veranderende tye te moderniseer sonder om afbreuk te doen aan die historiese inslag of basis daarvan.