VERBLYF
WEES EN BLY VEILIG
VERBLYF BY EN NABY MONUMENT
TENTE DORP
Tydens die Fees kan jy 'n Koepel Tent op die terrein huur. Stapafstand. Skoon storte en toilette is beskibaar. 24/7 Sekuriteit
KARAVAAN PARK
Ekstra veiligheid word tydens die fees gereel. Daar is 24/7 Sekuriteit, CCTV kameras en beheerde toegang.
GASTEHUISE
Daar is 'n groot verskeidenheid van gastehuise tussen 3 tot 5 Km rondom die Monument. 'n Lys word saamgestel.