Die Bronberger
Home/Media / Die Bronberger
Die Bronberger
Die Tradisionele Mampoer Fees in die Media

Die Bronberger has announced that it is celebrating 23 years in 2025 as an independent community publication. 'Die Bronnie', as most readers refer to it, says that it is an advertising newspaper that has the ability to withstand new challenges that the future has brought forth and managed to not only survive 23 years but to also still add value to their community.

Op TV en in Die Media
Bronberger
Rekord Koerante
Nasionale Pers
Caxton Group
Pretoria News
International

Die Bronberger says that it offers opportunities to communicate with its local community, as well as the potential clients from the rural areas of Pretoria East. According to the newspaper, the purchasing power of its readers is something to be reckoned with, as a big percentage of Die Bronberger's distribution channel belongs to the LSM 10 income group.

Kom kuier saam by die Tradisionele Mampoer Fees!

Op Saterdag 7 Junie 2025 nooi die Willem Prinsloo Landboumuseum jou en jou hele familie uit na ’n dag vol nostalgie, kultuur en lekker kuier! Vir slegs R60 per volwassene en R40 per kind wag daar ’n dag vol opwinding – van veterane trekkers, ou motors, ossewaens en perdekarre, tot vars gemaalde meel direk van die land!

Die Mampoer Rally, musiek in die arena, rookwors en vleis, ’n splinternuwe Biertuin met lewendige vermaak, en hope stalletjies vol plaasprodukte en handwerk maak hierdie fees ’n wenresep vir families, vriende en pelle.

Kinders sal die ossewa,perde en trekker ritte geniet. Daar is ook ‘n “Petting Zoo” met jong beeste, donkies, skape, ens. Kom beleef hoe dit regtig was op ’n ou plaas met die 1800's Opstal en Waenhuis wat ook oopgestel is vir besigtiging.

Bring jou Familie, bure, pelle, kennisse, sonhoed en goeie gees – hier's iets vir elke ouderdom!

Meer info op mampoerfees.co.za

Kaartjies is aanlyn beskikaar op Quicket - https://qkt.io/mampoerfees

Kaartjies ook by die Hekke beskikbaar. Vermy die toue, koop eerder aanlyn.