Aanlyn kaartjies
Koop kaartjies aanlyn en kry VIP Parkering op die Terrein. Vermy die lang toue en opeenhoping by die hekke. Dit is soveel makliker en vinniger om nou gou jou kaartjies aan te koop.
Wen dalk dan boonop 'n Lekker Vakansie in Dinokeng.
Kaartjies is op die dag ook by die Hekke Beskikbaar.
